Ons is al oop sedert, 23ste November 2012.
'n Geskenkewinkel met verskeidenheid geskenke vir ieder en elk.
'n Coffee Shop bied jou iets om die dors te les, ligte middagetes en ligte ontbyt.
Ons doen ook enige printwerk.
Besoek ons kwekery of kom en ontspan in ons teetuin.
meer as koffie...
20 Cilliers Road, Fraserburg
Geskenkwinkel, Wi-fi
Koffie en tee, Ligte etes, Soet en sout lekkernye, Wegneemetes
Maandag: 09:00 - 16:30
Dinsdag: 09:00 - 16:30
Woensdag: 09:00 - 16:30
Donderdag: 09:00 - 16:30
Vrydag: 09:00 - 16:30
Saterdag: Toe
Sondag: Toe
20 Cilliers Road, Fraserburg