Jou alles in een stop. Kry jou vleis wat jy vanaand wil braai en terwyl jy wag kan jy ’n heerlike tuisgemaakte roosterboordjie en boeretroos geniet.
Jy kan ook lekker droëwors en biltong kry by ons slaghuis en in ons koffie winkel plaas vars eiers, iets vir die soettand en ons baie populêre tuisgemaakte pasteie. Ons kyk uit vir jou.
67 Donkin Street, Beaufort Wes
Geskenkwinkel
Koffie en tee, Ligte etes, Soet en sout lekkernye
Maandag: 08:00 - 17:00
Dinsdag: 08:00 - 17:00
Woensdag: 08:00 - 17:00
Donderdag: 08:00 - 17:00
Vrydag: 08:00 - 17:00
Saterdag: 08:00 - 13:00
Sondag: Toe
Vleis
Maandag: 08:00 - 17:00
Dinsdag: 08:00 - 17:00
Woensdag: 08:00 - 17:00
Donderdag: 08:00 - 17:00
Vrydag: 08:00 - 17:00
Saterdag: 08:00 - 13:00
Sondag: Toe
67 Donkin Street, Beaufort Wes