Die Vergete Grootpad

Tuis Roetes Die Vergete Grootpad

Informasie

Die Vergete Grootpad is die roete wat die ontdekkings reisigers, jagters, smouse en ander deurgetrap het in die 1700 en 1800’s. Die Vergete Grootpad is ‘n inisiatief van die Karoo Development Foundation om die amper vergete gebeure en verhale te bewaar en deel. Kom reis saam op die agterpaaie wat eens ‘n Grootpad was.

Roetekaart