Cradock
Market straat, Cradock
'n Muurskilderyprojek wat die gemeenskap begin het om die dorp te verfraai en 'n waardering vir alle soorte kuns te kweek.
Die kunstenaar is Luthando Romeo Ndabeni.