Ceres

Dorps Verblyf Eet en Drink Sien en Doen Dienste Produkte Verskilmakers Roetes Informasie Publikasies Gebeure

Inligting oor jou dorp

As jy 'n geregistreerde Ons Karoo-familielid en 'n inwoner van die dorp is, kan jy ons help met bietjie inligting oor jou dorp en in ruil daarvoor sê ons dankie deur vir jou 'n klein advertensie op hierdie webblad te plaas.

Ons Karoo sal eers die inligting wat jy verskaf evalueer en veranderinge kan versoek word voor finale goedkeuring en plasing. Ons Karoo behou die reg voor om nie die inligting wat jy verskaf het te gebruik nie, indien dit nie aan die vereistes voldoen nie, en daarom verloor jy die advertensiegeleentheid. Kwaliteit is vir ons baie belangrik.

Laai gerus die vorm af en stuur die vorm en foto's na adri@onskaroo.org.za

Ons sal vorms oorweeg in die volgorde waarin ons dit ontvang, dankie.