Nieuwoudtville

Dorps Verblyf Eet en Drink Sien en Doen Dienste Produkte Verskilmakers Roetes Informasie Publikasies Gebeure
Tuis Dorpe Nieuwoudtville

Informasie oor Nieuwoudtville

Nieuwoudtville is die bolplant hoofstad van die wêreld en die grootste kokerboomwoud is ook hier! Die dorp is uiteraard baie bekend vir hul blommeseisone wat gewoonlik so van Augustus tot September is. Mense van regoor die land kom kyk na al die verskillende blomme wat die dorp kan bied. Hier is verskeie blommeroetes wat gery kan word (geen 4x4 voertuig nodig). Hier is ook staproetes en fietsryroetes in die omgewing. Nog 'n bonus wat hierdie dorp bied is die ongelooflike waterval! Die mense hier is baie na aanmekaar en dit gee daai tipese klein dorpie gevoel af. Hulle hanteer vreemdelinge soos familie en help graag waar hulle kan. Hierdie is beslis 'n "Kom kyk" Dorpie.

Goed om te weet

Petrol beskikbaarheid in dorp:

Vulstasie maar nie 24/7 nie

Inkopies in die dorp:

Town het net kleiner winkels met die basiese dinge

Dorp het slaghuis

Selektiewe handelsure oor naweke

OTM beskikbaarheid:

ABSA

FNB

Capitec

Standard Bank

Ned Bank

Sommige OTM'e is in winkels - dus nie 24/7 beskikbaar nie

Uiteet en wegneemetes in die dorp:

Die dorp het koffiewinkels

Die dorp het plaasstalletjies

Die dorp het restaurante

Beperkte handelsure oor naweke

Inligting verskaf deur:

TownsInfoSupplied

Wapad Gastehuis

264 Drommedaris straat, Nieuwoudtville

Buur Dorpe

Afstande hieronder is die mees besogste roetes, partykeer grondpad an partykeer teer pad.